Livestock Data & Tech Support Specialist
Posted 2
views
OVK Bedryf BPK in Bloemfontein soek ’n tegniese ondersteuning en diensleweringspesialis wat produsente kan ondersteun met OVK Pro Livestock se data-insamelings- en analiseringsoplossings.
Die rol vereis ’n tersiêre kwalifikasie in Landbou, sterk administratiewe vaardighede en 'n bestuurlisensie. Basiese programmeringkennis word as voordelig beskou. Reëlings vir kliëntegedrewe diens sal beklemtoon word.