freehire launches on Product Hunt on 26 August.

Follow →

Technical

Open 44d

Tegniese werks geleenthede beskikbaar in Nederland vir kandidate wat voldoen aan die volgende vereistes:

  • Kandidaat moet verkieslik jonger wees as 29 jaar oud soos vereis word in Nederland vir hoogs bekwame tegnisie visas.
  • Die kandidaat moet beskik oor ‘n tegniese kwalifikasie insluitende ‘n ambags toets.
  • Ten minste 3 jaar werks ondervinding in ‘n tegniese rol he.
  • Afrikaans vloeiend kan praat. Dit gee Nederlandse werkgewers die gemoedsrus dat die kandidaat vinnig Nederlands sal kan leer.

Geintreseerde kandidate moet die volgende dokumente handig he vir applikasie:

  • Volledige, breedvoerige CV
  • Passpoort kopie
  • Handel (Trade) sertifikaat
  • Bestuurs lisensie
  • Verwysings

Die verwing proses, van aansoek tot jou aankoms in Nederland vat ongeveer 2 maande. Die volgende stappe is ‘n kort oorsig van die prosedure:

  1. Kandidaat aansoek
  2. Eerste oproep
  3. Tegniese onderhoud
  4. Hervestiging oproep
  5. Dokumentasie en Visa
  6. Aankoms in Nederland

Kandidate sal bygestaan word met elke stap op die pad.

Handel Sertifikaat

  • Afrikaans sprekend

Kandidate moet Suid Afrikaans wees en bereid wees om oorsee te werk.

EERSTENS KONTRAK EN DAN PERMANENTE POSTE, hernubare werks visa 5 jaar tydperke

Hierdie pos is vir werk in Nederland.

See also

Tailor your CV for this role?

We couldn't check your fit for this role — add a CV to your profile to see it next time.

A new version of freehire is available